Skip to content
Providing children the opportunity to express their truth,
heal their hearts and reach their full potential

Kinderboek oor Angstigheid: Hoe om kommer-goggas mak te maak

R139.95

‘n Kleurvol geïllustreerde kinderboek om kinders met angstigheid te help. 

Spelterapeut Lenka de Villiers-van Zyl het as raadgewer opgetree om die oefeninge wat in die storie ingesluit is, te ontwikkel. Sy het ook die gidsafdeling vir ouers geskryf. 

Die storie en illustrasies is deur Liesl van der Hoven.

Hierdie storie is ideaal vir kinders tussen 4 en 9 jaar oud.

1 in stock

Category:

Description

Kiki die klipspringer is angstig oor ’n skoolpiekniek waarheen sy moet gaan. Sy bekommer haarself oor alles wat moontlik verkeerd kan gaan, in plaas daarvan om uit te sien na ’n opwindende dag saam met haar maatjies.

Sal haar gewone manier om angstigheid te hanteer haar help, of meer probleme veroorsaak?

Lees meer oor die nuttige maniere om angstigheid te hanteer wat Kiki in hierdie storie ontdek.

Vind ook ’n gidsafdeling vir ouers oor hoe om kinders met angstigheid te ondersteun agter in hierdie boek.

Besonderhede oor hierdie boek:

Sagteband: 32 bladsye
Uitgewer: Fairy Caravan (Oktober 2018)
Taal: Afrikaans
ISBN-13: 978-0-6399641-1-9
Produk Dimensies: 148mm x 207mm (+/- A5 Grootte)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kinderboek oor Angstigheid: Hoe om kommer-goggas mak te maak”

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Scroll To Top